Client Reviews

Our experience with Theresa has been nothing short of transformation. She is amazing in her approach. She has helped my husband and I through difficult times. After nearly 3years of sessions with her we are better equipped to navigate through our marriage with the tools she provided and guidance. We truly appreciate all the efforts, patience, empathy and encouragement to communicate in a way that we both never thought existed. Her expertise and tailored approach has been invaluable..

–Clint & Beth

Ek het veilig gevoel in die spasie en tegniek wat Theresa gebruik en geskep het om ons sessie te fasiliteer.
Dit gee elkeen geleentheid om in ‘n rustige gestruktureerde omgewing jou perspektief te kan deel. Dit gee ook aan elkeen die geleentheid om te oefen om te luister wat jou maat se perspektief is en dit te herhaal om seker te maak jy het reg gehoor.
Dit is ‘n doeltreffende tegniek om kommunikasie en gesonde konflik hantering aan te leer.
Dit bring ook konneksie waar daar afstand is agv die verskille.

Die sukses lê in die toepassing en gewilligheid van beide persone.😃

–Ilze

css.php